Legkaart van Jou Gesig: Fisionomie in 'n Neutedop

Out of stock
SKU
9603
R30.00
Quick Overview
Wat is die X-faktor wat jou dadelik van sekere mense laat hou terwyl jy sommer met die eerste oogopslag wéét dat jy weer glad nie met iemand anders oor die weg gaan kom nie? Hoeveel keer het jy al gewens dat jy n gebruikershandleiding het vir elke persoon wat jy ontmoet of n tweede kans kan kry om n beter eerste indruk te maak? Legkaart van jou gesig bied n inleiding tot Fisionomie (studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik en bevat praktiese wenke oor hoe om jou ware self weer te ontdek, effektiewe kommunikasie te bevorder en verhoudings te versterk. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur fotos wat dit maklik maak om nie net jou eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van jou familie, vriende, kollegas en selfs n moeilike skoonma! Dit is n praktiese gids wat in jou persoonlike lewe sowel as in die werksplek gebruik kan word. Leer hoe om jou kliënt se vertroue te wen of hoekom jou kind so rebels is. Ontdek jou talente en uitdagings en die geheime boodskap wat skuil agter n skalkse glimlag of n kwaai fronsplooi!
Login to earn BookBucks for sharing!

More Information
AuthorMarthie Maré
PublisherLapa
PlacePretoria
Year2014
ISBN9780799364347
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.