Bruid uit die Vreemde; Zuleka Bordeaux; Bruid van die Heeregracht

In stock    
Only 1 left
SKU
35179
R55.00
Quick Overview

Min skrywers kan 'n oud-Kaapse verhaal skryf soos wat Ena Murray dit kan doen. Haar verhale is altyd aangrypend en meevoerend en 'n mens kan gewoonlik nie 'n verhaal van Ena Murray neersit voordat jy die laaste bladsy gelees het nie. Die puik verhale in hierdie pragbundel is drie van haar beste oud-Kaapse verhale wat jare gelede by verskillende uit- gewers in boekvorm verskyn het. Bruid uit die Vreemde is die aan- grypende verhaal van Estienne de Savoye wat onwetend getroud is met die vrou wat hy gehaat het. Die tweede roman, Zuleka Bordeaux, is die boeiende avontuurlike liefdesverhaal van 'n meisie wat 'n seerower geword het om haar op 'n man te wreek. Bruid van die Heerengracht is 'n romantiese avon- tuurverhaal waarin die swaarde vinnig klap maar waarin die liefde ook 'n baie groot rol speel. Kortom, hierdie pragbundel bevat lees- genot uit die heel boonste rakke.

*Neatly covered in clear sticky plastic*
More Information
AuthorEna Murray
PublisherJ.P van der Walt Uigewers
PlacePretoria
Year1980
ISBN0799301620
BindingHardcover
ConditionVery Good
Dustjacket ConditionVery Good
CommentsNeatly covered in clear sticky plastic
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.