Die Lang Generaal

Quick Overview
Generaal Lang Hendrik van den Bergh, oud-hoof van die Veiligheidspolisie en hoof van BOSS, was vir baie die mees gevreesde man in apartheid-era Suid-Afrika. Selfs internasionaal was hy 'n gerekende figuur onder Koue Oorlog-spioene. Hierdie boek deur 'n oud-veiligheidspolisieman, verbind hom met die moorde van HF Verwoerd,Steve Biko, Dr Robert Smit en sy vrou, professor Johan Heyns en andere. Vir die eerste keer word die betekenis van die kriptiese woord RAUTEM onthul.

Generaal Lang Hendrik van den Bergh, oud-hoof van die Veiligheidspolisie en latere hoof van die destydse BOSS, was vir baie die mees gevreesde man in die ou Suid-Afrika. Hy was briljant - selfs internasionaal was hy 'n gerekende figuur onder koue Oorlog-spioene. Tuis het hy 'n skrikbewind gevoer en hierdie boek, deur 'n oud-veiligheidspolisieman, verbind hom met verskeie opspraakwekkende moorde waarom daar vandag nog raaisels hang. Dit sluit in: Die sluipmoord op dr HF Verwoerd Die dood van staatspresident Nic Diederichs Die dood van Steve Biko Die sluipmoord op Anton Lubowski Die sluipmoord op die NG- teoloog, professor Johan Heyns. Een van die tergendste moorde waarmee generaal Van den Bergh in hierdie publikasie verbind word, is die moord op die NP-kandidaat dr Robert Smit en sy vrou in 1977. Die skrywer verskaf 'n fassinerende, maar terselfdertyd 'n gesaghebbende verklaring van die geheimsinnige woorde "RAU TEM” wat destyds op die moordtoneel gespuitverf is. "Skok-onthullings in fusie van waarheid en fiksie." Rapport "Hierdie is 'n politieke riller soos min." Ockie Geyser (emeritus-professor Departement Geskiedenis, UOVS) "Dit is 'n boek wat ek nie kon neersit nie." Francoise Steynberg (Republikein) *Fold on Front & Back Cover*

More Information
AuthorAlan D. Elsdon
PublisherUmuzi
PlaceJohannesburg
Year2009
ISBN9781415200926
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsFold on Front & Back Cover
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.