Doodsake op Karibib

Out of stock
SKU
23256
R120.00
Quick Overview
Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar 'n lyk is. Sommer gou-gou ontdek Dorfling twee goed, nee drie: -Die lyk is oud. Dit gaan moeite kos om uit te vind wat aangaan. -Alet Gouws is terug in Karibib. Hoekom weet hy nie, maar hy is nie seker dat dit goeie nuus is nie. -Die hele polisiestasie weet skynbaar van sy en Alet se afskeidsoen … Conrad weet nie wie se lyk dit is nie, maar hy is dankbaar dat dit 'n geraamte is, 'n doodloopsaak dus. Hy kan nie twee moorde in twee weke onder sy neus laat gebeur nie. En boonop krap Alet se teenwoordigheid hom om. Hy het regtig gedink daardie soen was vaarwel. Sy is 'n mooi vrou en Con se vorige huwelik het rampspoedige gevolge gehad ...
Login to earn BookBucks for sharing!

Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar 'n lyk is. Sommer gou-gou ontdek Dorfling twee goed, nee drie:

-Die lyk is oud. Dit gaan moeite kos om uit te vind wat aangaan.
-Alet Gouws is terug in Karibib. Hoekom weet hy nie, maar hy is nie seker dat dit goeie nuus is nie.
-Die hele polisiestasie weet skynbaar van sy en Alet se afskeidsoen …

Conrad weet nie wie se lyk dit is nie, maar hy is dankbaar dat dit 'n geraamte is, 'n doodloopsaak dus. Hy kan nie twee moorde in twee weke onder sy neus laat gebeur nie. En boonop krap Alet se teenwoordigheid hom om. Hy het regtig gedink daardie soen was vaarwel. Sy is 'n mooi vrou en Con se vorige huwelik het rampspoedige gevolge gehad ...

Alet het per ongeluk 'n getuie in sy vorige moordsaak geword. Namibië is nie haar wêreld nie, haar lewe en haar man is in Kaapstad. Hoekom het sy skielik teruggekom Karibib toe? Alet het hom laat glo sy was op pad om van haar man te skei. Intussen warm sy doodloopsaak op. Binnekort is hulle op soek na 'n tweede lyk, en binne in sy eie lyf bewe die geraamtes in hulle kaste.

Doodsake op Karibib word uit die manlike hoofkarakter se perspektief aangebied en die skrywer kry dit reg om ʼn lieflike onbeholpe karakter met 'n goeie hart en vergeefbare tekortkominge te skep wat enige vrou se knieë lam sal maak. Die skrywer se fyn waarnemingsvermoë en lekker sin vir humor, asook haar deerniswekkende karakters sorg vir suiwer leesplesier.

More Information
AuthorIsa Konrad
PublisherLapa Uitgewers
PlacePretoria
Year2018
ISBN9780799388015
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.