Die Verdwyning van Mina Afrika

Out of stock
SKU
21836
R75.00
Quick Overview
Op 'n winterdag in 1945 ontferm 'n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor 'n driejarige halwe weeskind - Mina Afrika. Hulle wil haar graag 'n kans in die lewe gee. Terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van 'n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in 'n eindelose spiraal van bedrog. 'n Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses. Lees ook die opwindende vervolg: Die tuiskoms van Mina Afrika.
Login to earn BookBucks for sharing!

Op 'n dag staan Gert Afrika met die kleuter op sy arm voor die agterdeur van die gegoede blanke boer. "Ek kan nie lat sommer enigiemand na my kind kyk nie, baas! Baas ken die spul! Dis heeldag dronknes en messteek...Sy's al wat ek oorhet van my eie, baas! Kyk net watse mooie kind is sy!" En so word die driejarige Mina Afrika die aanneemkind van die kinderlose Erik en Sara de Graaff. Hulle wil haar graag 'n kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Hier is Mina se storie, die suksesvolle debuutroman van Zuretha Roos. Oor die boek sê Riana Scheepers: "Die verdwyning van Mina Afrika is eerstens (en laastens) 'n wonderlike storie. Dit is 'n verhaal met 'n verlossende, gelukkige einde; dit is vol menslike deernis; dit betrek die oer-temas en vraagstukke; dit teken 'n lewendige prentjie van 'n amper vergete Distrik Ses; dis deel van ons kollektiewe geheue - 'n boek wat alles het waarna die Afrikaanse leser dikwels vra." Lees ook die opwindende vervolg: Die tuiskoms van Mina Afrika.

More Information
AuthorZuretha Roos
PublisherTafelberg
PlaceCape Town
Year2015
ISBN9780624033288
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsPlastic film on back cover curling on small area at top edge.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.