Die GRS : Die Groot Sagmoedige Reus

Out of stock
SKU
2384
R14.00
Quick Overview
Stel jou voor dat jy binnekort vir ontbyt geëet kan word, soos ’n reep spek in ’n vuurwarm braaipan met sissende vet gegooi kan word. Dit is presies wat Sophie vrees toe sy in die middel van die nag uit haar bed gegryp en weggedra word deur ’n reus met tennisbaan-treë en enorme groot ore. Maar Sophie is gelukkig. Die GSR is baie sagmoediger as sy afgryslike bure, wat vir ’n tydverdryf elke nag klein slapsoetige kidderen opgopsel. Sophie is vasbeslote om dié gruwelike gedrag stop te sit. So kom dit dat sy en die GSR ’n briljante plan bedink om die wêreld eens en vir altyd te verlos van troggelstampende, bloedskommelende reuse...
Login to earn BookBucks for sharing!

More Information
AuthorDahl, Roald
PublisherTafelberg
Year1993
ISBN9780624031901
BindingPaperback
ConditionPoor
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.