Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Huisgenoot Wenresepte Omnibus

BookBucks Review and collect 20 points.
Bevat volledige Wenresepte 1 en 2. Die wenkombinasie van * lékker kos waarvan almal hou * goedkoop geregte wat regtig maklik is om te maak * en deeglik beproefde resepte, elkeen met die “Getoets deur Huisgenoot” stempel van goedkeuring het die gewilde Wenresepte-kookboekreeks onlosmaaklik deel van die Suid-Afrikaanse koskultuur laat word. Deur die jare was daar van oraloor versoeke om Annette Human se Wenresepte te herdruk. En nou pronk haar twee mees bekende en geliefde kookboeke uiteindelik in een band!
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR140.00

Details

Bevat volledige Wenresepte 1 en 2.

Die wenkombinasie van * lékker kos waarvan almal hou * goedkoop geregte wat regtig maklik is om te maak * en deeglik beproefde resepte, elkeen met die “Getoets deur Huisgenoot” stempel van goedkeuring het die gewilde Wenresepte-kookboekreeks onlosmaaklik deel van die Suid-Afrikaanse koskultuur laat word. Deur die jare was daar van oraloor versoeke om Annette Human se Wenresepte te herdruk. En nou pronk haar twee mees bekende en geliefde kookboeke uiteindelik in een band! Hierdie lywige omnibus bevat Huisgenoot Wenresepte 1 en Huisgenoot Wenresepte 2 in hul oorspronklike vorm, net soos hulle destyds uitgegee is. Die versameling bestaan uit meer as 600 trefferresepte wat elkeen deur Annette self beproef is in Huisgenoot se toetskombuis. Kleurryke kosfoto’s – die meeste van hulle deur Annette self gestileer - verskyn deurgaans.

Additional Info

Author Annette Human
Publisher Human & Rousseau
Place Cape Town
Year 2001
ISBN 9780798142168
Binding Hardcover
Condition Very Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.