Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Boereverneukers: Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle en Swerkaters

BookBucks Review and collect 20 points.
Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent ... en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in 'n ommesientjie platsak gaan laat.
Sign up for price alert
Only 4 left

Availability: In stock

ZAR45.00

Details

Boereverneukers, kwaksalwer, bedrieer; ook spottend vir prokureur gebruik. Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent ... en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in 'n ommesientjie platsak gaan laat. Want hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. En as jy jou oë uitvee, is jy nie net jou geld kwyt nie, maar ook jou reputasie en status, terwyl die gladdebek lankal soos mis voor die moreson verdwyn het. Sommige van hulle is so goed dat hulle selfs bewonder word ten spyte van hul verfoeilike skelmstreke.

Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van die grootste skelmstreke gepleeg het. Van die karakters is minder bekend, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater Andre Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die beesbaron Arnold Smit. Selfs die ikoon van die Afrikanerdom, president Paul Kruger, het vir hom 'n plekkie in die annale van Boereverneukers geskrop. Dalk help hierdie stories jou om vir jouself te lag, aan te gaan met jou lewe en voortaan versigtiger te wees as jy dalk al die slagoffer van 'n boereverneuker was.

Additional Info

Author Izak Du Plessis
Publisher Penguin Books
Place Cape Town
Year 2016
ISBN 9781776092185
Binding Paperback
Condition Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.