Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Daar's 'n Gay Pastoor in My Kop

BookBucks Review and collect 20 points.
Die kontroversiele saak van homoseksualiteit in die kerk word aangespreek in Daars 'n Gay Pastoor in My Kop. Die outeur het langer as 20 jaar geweier om sy homoseksualiteit te aanvaar. As jongman betree hy die huwelik met 'n wonderlike vrou. Hulle het saam 'n dogtertjie en hy word 'n suksesvolle AGS pastoor in Johannesburg. Maar as mens bly hy ontevrede en onvervuld. Die hart van die storie dui hoe sy vrou van hom skei, hy uiteindelik sy homoseksualiteit aanvaar en vrede en geluk vind in sy verhouding met Johan. Philip is huidiglik die pastoor van Die Kapel in Melville, Johannesburg. Die titel is 'n duidelike maar ook pynlike uitbeelding van die wroeging wat 'n gay man ervaar. Philip dring aan op totale eerlikheid; slegs deur eerlik te wees is hy instaat om die waarheid omtrent sy lewe te aanvaar. Sy oplettendheid sorg vir wonderlike insigte, nie net oor homoseksualiteit nie, maar ook verhoudings, die kerk en geloof. Philip se eerlike en intense soeke na waarheid word oorgedra deur die deurlopende insig wat op elke bladsy te voorskyn kom.



Inskrywing deur outeur op voltitel bladsy.
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR70.00

Details

Die kontroversiele saak van homoseksualiteit in die kerk word aangespreek in Daars 'n Gay Pastoor in My Kop. Die outeur het langer as 20 jaar geweier om sy homoseksualiteit te aanvaar. As jongman betree hy die huwelik met 'n wonderlike vrou. Hulle het saam 'n dogtertjie en hy word 'n suksesvolle AGS pastoor in Johannesburg. Maar as mens bly hy ontevrede en onvervuld. Die hart van die storie dui hoe sy vrou van hom skei, hy uiteindelik sy homoseksualiteit aanvaar en vrede en geluk vind in sy verhouding met Johan. Philip is huidiglik die pastoor van Die Kapel in Melville, Johannesburg. Die titel is 'n duidelike maar ook pynlike uitbeelding van die wroeging wat 'n gay man ervaar. Philip dring aan op totale eerlikheid; slegs deur eerlik te wees is hy instaat om die waarheid omtrent sy lewe te aanvaar. Sy oplettendheid sorg vir wonderlike insigte, nie net oor homoseksualiteit nie, maar ook verhoudings, die kerk en geloof. Philip se eerlike en intense soeke na waarheid word oorgedra deur die deurlopende insig wat op elke bladsy te voorskyn kom. Inskrywing deur outeur op voltitel bladsy.

Additional Info

Author Philip Liebenberg
Publisher The Penguin Group
Place Rosebank
Year 2008-08-15
ISBN 9780143025771
Binding Paperback
Condition Good
Comments Inskrywing deur outeur op voltitel bladsy.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.