Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Lekker Low Carb

BookBucks Review and collect 20 points.
Navorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. Lekker Low Carb, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​Die Kosrevolusie-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR50.00

Details

Navorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. Lekker Low Carb, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​Die Kosrevolusie-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.

Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet.

In geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.

Additional Info

Author Sally-Ann Creed (Medeskrywer van Die Kosrevolusie)
Publisher Human & Rousseau
Place Cape Town
Year 2017
ISBN 9780798171342
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.