Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

50 Upcycling-projekte: Ougoed Word Hougoed

BookBucks Review and collect 20 points.
Kyk met nuwe oe na ou goed en omskep dit in iets pragtigs en bruikbaar. 50 projekte, wat in vaardigheidsvlak wissel van maklik to gevorderd en voorsiening maak vir die hele huis, word onderneem. Die projekte bevat duidelike stap-vir-stap instruksies en gedetailleerde fotoÆs. Wees kreatief!
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR80.00

Details

Upcycling verwys na die proses waar ou of weggegooide materiaal in iets pragtig en bruikbaar omskep word. Onder leiding van Misi Overturf, kreatiewe konsultant, word nie minder nie as 50 projekte onderneem, wat in vaardigheidsvlak van maklik to gevorderd wissel. Duidelike stap-vir-stap instruksies en pragtige foto’s verseker goeie resultate. Kyk met nuwe oë na ongewenste goed, vind inspirasie en wees kreatief!

Additional Info

Author Misi Overturf
Publisher Human & Rousseau
Place Cape Town
Year 2015
ISBN 9780798169202
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.