Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier

BookBucks Review and collect 20 points.
As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse ’n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van ’n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol foto’s, interessante dagboekinskrywings en briewe. So gee sy ’n genuanseerde, vars blik op ’n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloë het sy duisende lewens gered, en tog is sy – ’n ware patriot – in haar eie land onbekend en alleen dood.
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR120.00

Details

As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse ’n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van ’n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol foto’s, interessante dagboekinskrywings en briewe. So gee sy ’n genuanseerde, vars blik op ’n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloë het sy duisende lewens gered, en tog is sy – ’n ware patriot – in haar eie land onbekend en alleen dood.

Additional Info

Author Elsabé Brits
Publisher Tafelberg
Place Cape Town
Year 2016
ISBN 9780624075745
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.