Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se Strewe na Vryheid

BookBucks Review and collect 20 points.
Onstuitbaar en vreesloos.
Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n moontlike skietdood, ’n oseaan vol haaie, die gevaar om van ’n bewegende trein af te spring of ’n tonnel wat op hulle kon inval nie.

In hierdie boek bring Albert Blake van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorlê en weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indië, maar ook op die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon.

Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed en die oorwinning van die menslike gees.
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR120.00

Details

Onstuitbaar en vreesloos. Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n moontlike skietdood, ’n oseaan vol haaie, die gevaar om van ’n bewegende trein af te spring of ’n tonnel wat op hulle kon inval nie. In hierdie boek bring Albert Blake van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorlê en weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indië, maar ook op die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon. Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed en die oorwinning van die menslike gees.

Additional Info

Author Albert Blake
Publisher Tafelberg
Place Cape Town
Year 2015
ISBN 9780624069973
Binding Paperback
Condition Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.