Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Ratels Aan die Lomba: Die Storie van Charlie-Eskadron

BookBucks Review and collect 20 points.
Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide van Angola gelei. *As New*
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR140.00

Details

Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide van Angola gelei. Die boek plaas die leser in die midde van die jong dienspligtiges wat na die Grensoorlog weggevoer is om hierdie geveg te gaan voer. Langs die Lomba het hulle te staan gekom teen 'n Angolese mag met 'n getalsoorwig en beter wapentuig. Boonop was die terrein so dig bebos dat hul sig en beweging aansienlik ingeperk is. Die SAW se taktiese doktrine het duidelik gestel dat tenks teen tenks aangewend moes word. Tog moes die dienspligtiges die Angolese tenks aanvat in pantservoertuie met minder kragtige kanonne en dun pantser wat nie veel meer as gewone geweervuur kon afweer nie. Steeds is 47 Brigade van die Angolese magte amper uitgewis tydens die geveg aan die Lomba. Scholtz se beskrywing van hierdie David-teen-Goliath-geveg neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie eerlike, intense hervertelling die volle drama van die geveg oor. Dit is ook 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie, selfs nadat hulle teruggekeer het.

*As New*

Additional Info

Author Leopold Scholtz
Publisher Jonathan Ball Publishers
Place Jeppestown
Year 2017
ISBN 9781868427505
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.