Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Om Te Vergewe (Die Eersgeborene-reeks #2)

BookBucks Review and collect 30 points.
Die tweede boek in gewilde outeur Karen Kingbury se hartroerende EERSGEBORENE-reeks. ’n Verskriklike tragedie tref die Christen-kinderteater. Nou moet Katy Hart ’n manier vind om die kinders deur hulle smart te lei en hulle ’n rede gee om weer te glo.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR40.00

Details

Die tweede boek in gewilde outeur Karen Kingbury se hartroerende EERSGEBORENE-reeks. ’n Verskriklike tragedie tref die Christen-kinderteater. Nou moet Katy Hart ’n manier vind om die kinders deur hulle smart te lei en hulle ’n rede gee om weer te glo. Die gesogte Hollywood-akteur Dayne Matthews werk aan ’n fliek wat moontlik die hoogtepunt van sy loopbaan kan wees, maar hy voel doelloos en smag na ware liefde en ’n familie. ’n Vriend vertel hom van ’n organisasie wat hom sal help om soos God te word. Is dit die antwoord? John Baxter ontmoet ’n ou vriend en deel ’n geheim met hom wat hy nog net met sy vrou gedeel het. Hy begin ’n baie spesiale soektog, maar maak ’n kritieke fout. Een van sy dogters kan op ’n brief afkom wat sy nooit moes sien nie. Genade en verlossing is nou deurslaggewend. OM TE VERGEWE is ’n verhaal oor Goddelike leiding en die besef dat vrede slegs moontlik is na vergifnis.

Additional Info

Author Karen Kingsbury
Publisher CUM
Place Vereeniging
Year 2006
ISBN 9781770003231
Binding Paperback
Condition Very Good
Comments Name in black on first free page.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.