Oros vir die Siel
Op die ouderdom van twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oenskynlik alles: 'n skatryk man, twee normale tienerkinders, 'n weelderige huis en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, die huis raak al hoe meer soos 'n tronk en die highlights voel net moody. Vir meer as dertig jaar probeer Kyle om die gat in haar binneste vol te maak. Die gat wat oopgeruk is toe sy haar ma met onsiende oe langs die geel linoleumtafel aangetref het.
So lank al probeer sy die Oros vir die siel vind wat haar ma voortdurend ontwyk het – in drank, dwelms, seks, geld. Tot sy op die dag van haar man se vyftigste verjaarsdag besef dat daar te veel pointers is om die uitnodiging langer te ignoreer: Sy sal die kerkding probeer. En die Here praat met haar, reguit en duidelik. By Hom kan sy die swaar tas afgooi en die inhoud uitskud, kry sy die moed om alles uit die kas te laat kom wat haar lewe so moeilik gemaak het. Maar dis nie ’n quick fix nie, en die grootste toets lê nog voor.
Author | Susan Coetzer |
---|---|
Publisher | Carpe Diem Boeke |
Place | Vanderbijlpark |
Year | 2009 |
ISBN | 9781920156817 |
Binding | Paperback |
Condition | Very Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.