Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Die Kos Revolusie

BookBucks Review and collect 20 points.
Die Kos Revolusie is deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR120.00

Details

ie kosrevolusie is deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid. n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap en in sommige gevalle gedraf! deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.

Additional Info

Author Prof Tim Noakes; Sally-Ann Creed; Jonno Proudfoot; David Grier
Publisher Quivertree Publikasies
Place Cape Town
Year 2014
Edition Eerste Afrikaanse Uitgawe
ISBN 9780992216924
Binding Paperback
Condition Very Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.