Rooi Jan: No.31 Muiters van die Swart Arend

R30.00
Out of stock
SKU
35094
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Die Rooi Jan reeks speel af gedurende die Groot Trek. Die hoof karater in die storie is Rooi Jan wat kragtig gebou is soos 'n wafferse Tarzan homself. Hy is slegs bewapen met 'n vlymskerp jagmes, vuurslag, tonteldoos en 'n gebreide osriem oor sy linker skouer en om sy bolyf gedraai. Saam met hom is 'n grysvaal hond met die naam van Leeu asook sy glimmende swart hings genaamd Blits. Sedert Rooi Jan vir Jeanette gered het uit die greep van inboorlinge is hulle onafskeidbaar saam op soek na aksie en avontuur. Hulle beleef dan ook die een na die ander baie interessante ondervinding. Hulle moet byvoorbeeld jong Trekkers wat geheimsinnig verdwyn het weer opspoor, 'n eienaardige vrekte onder die Trekkers se vee ondersoek en raak hulle ook op 'n keer deurmekaar met wapensmokkelaars. Dit en vele ander gevare moet hulle trotseer en soms wonder mens of hulle ooit lewendig ander kant gaan uitkom. Niemand hou egter rekening met die krag, moed en verstand van Rooi Jan nie, want hy is nie verniet die Trekkers se bobaas spioen en ook 'n kranige leier van die Trekkers nie. *Pages yellowed*

More Information
AuthorCasper H Marais
PublisherSirkel Publikasies
PlaceJohannesburg
Year1962
BindingPaperback
ConditionFair
CommentsPages yellowed
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.