Die Hemel is 'n Werklikheid
Gedurende 1992: Deur Choo Thomas - `n Koreaans-Amerikaanse, wedergebore Christen vrou wat haar unieke verhaal vertel van waar sy, twee jaar na haar bekering deur Jesus van Nasaret besoek is. Jesus Christus het later vir Choo Thomas verskeie kere na die Hemel vergesel, en het ook aan haar die Hel op twee verskillende geleenthede gewys. Choo Thomas het ‘n boek oor haar ondervindings geskryf; Die boek se naam is “Die Hemel is ‘n Werklikheid” en is gedurende Oktober 2003 gepubliseer. (In die Engelse taal staan dit bekend as “Heaven is so real”) Binne ‘n jaar na die publikasie, het die boek ‘n internasionale blitsverkoper geword en was ook onder andere een van die top tien Christelike Charismatiese boeke te koop gewees in die Verenigde State. Hoe kan ‘n eenvoudige huisvrou, wat beperkte Engels praat, nie net alleenlik ‘n boek publiseer nie, maar selfs binne ‘n jaar na die publikasie, ‘n internasionale blitsverkoper op hande hê? Of miskien nog `n meer belangrike vraag: Hoekom juis hierdie openbarings, juis op dié oomblik in tyd? “Die Hemel is `n Werklikheid” - ‘n Ware getuienis deur Choo Thomas.
| Author | Choo Thomas |
|---|---|
| Publisher | Struik Christelike Boeke |
| Place | Cape Town |
| Year | 2007 |
| ISBN | 9781415301258 |
| Binding | Paperback |
| Condition | Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.








