Jy Kán Verander: Laat God Jou Herskep Deur Sy Woord

R55.00
In stock
Only 1 left
SKU
24538
Jy Kán Verander: Laat God Jou Herskep Deur Sy Woord
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

So baie mense is moedeloos omdat hulle nie in staat is om hul lewe reg te ruk nie. Jy kán verander; takel hierdie probleem deur te kyk na die grootste vals aannames wat mense aanhang:


• “Ek moet net . . . meer bid en Bybelverse ken”
• “As ek net . . . my verlede kon verander”
• “Solank ek . . . gesonder eet, fikser word en die regte medikasie kry”
• “Ek moet net . . . meer positief dink”
• “As ek net . . . aanvaarbaar kan wees”
• “As . . . omstandighede net kan verander”

Dié boek gee die oplossing om wel langtermynverandering te bewerkstellig: Herskepping danksy God se Woord en sy Gees. Elke hoofstuk sluit af met ’n toepaslike gebed en punte vir nadenke.

More view

You have no items in your shopping cart