Sielsiek: Die Psige van Suid-Afrika se Koelbloedigste Misdadigers
Waarom "haak mense se koppe uit"?
Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre'Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie. Daar is berig dat Terre'Blanche se liggaam 28 keer met 'n ysterpyp, 'n afgebreekte stuk staaldiefwering, geslaan en gekap is. Dit terwyl hy op sy rug gele en slaap het. Dit was 'n bloedbad. Een jong man slaan 'n verpleegster met 'n stuk hout in die veld dood en haar kerel tot in die hospitaal se waakeenheid. 'n Ander slaan beide sy aanneemouers bewusteloos met 'n krieketkolf en dan steek hy hulle meer as 20 keer elk in die bors met 'n mes voor hy sy pa keelaf sny. 'n Manlike prostituut slaan sy vriend soveel keer met 'n knopkierie oor sy "onsedelike voorstelle" dat die sterf aan 'n skedelbreuk. Waarom sal 'n heteroseksuele man wat by prostitute slaap 'n seun by winkelsentrum oplaai en met hom lol?
Vyf gevallestudies oor Suid-Afrikaanse geweldsmisdadigers, vertel deur ervare ware misdaadskrywer Carla van der Spuy en kliniese sielkundige dr Henk Swanepoel. Die boek bevat inligting oor persoonlikheidsversteurings, elke misdadiger se agtergrond, die dag van die misdaad, die hofsaak, onderhoude en bevindings tydens die verhoor, tot die opvolgtronkbesoek - van aangesig tot aangesig met die oortreder.
| Author | Henk Swanepoel; Carla van der Spuy |
|---|---|
| Publisher | Lapa Uitgewers |
| Place | Pretoria |
| Year | 2017 |
| ISBN | 9780799382914 |
| Binding | Paperback |
| Condition | Very Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.








