En die Lekkerste Deel van Dood Wees

R45.00
Out of stock
SKU
35787
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
En die lekkerste deel van dood wees is 'n moordstorie met vyf kante. "Liewe Dak, ek skryf maar vir jou, want ek het niemand anders om mee te praat nie," skryf die 73-jarige Magdalena Otto 'n paar maande voor sy wreedaardig vermoor word. 'n Sinlose moord wat uiteindelik vir haar 'n spreekbeurt gee. Want Magdalena se nagelate briewe sê meer oor haar liefde vir die lewe as oor haar dood. Haar moordenaar, Basil Apollis, vertel sy lewensverhaal op band. Haar seun, Kobus, skryf elke jaar op haar verjaardag vir sy dogter 'n brief wat hy nooit pos nie. Haar kleindogter, Camilla, is in rehab in die VSA. Maar haar stil, onaardse man, Isak, weet dat stories baie verder reik as wat ons besef. Terug na ons ouers en grootouers, en vooruit na ons kinders en kleinkinders. Op 'n manier wat ons nooit regtig sal verstaan nie, en ook nie kan beheer nie. Daarom is En die lekkerste deel van dood wees meer as net 'n moordstorie - dis 'n viering van die lewe self. Harry Kalmer is die skrywer van negentien toneelstukke en ses prosawerke. En die lekkerste deel van dood wees is aangewys as die naaswenner in die Sanlam/Insig Groot Romankompetisie.
More Information
AuthorHarry Kalmer
PublisherTafelberg
PlaceCape Town
Year2007
ISBN9870624045748
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsPage edges yellowed
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.