Lemoenseisoen

R44.00
Out of stock
SKU
35607-1
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Suzy is nie 'n mens-mens nie. Ook nie 'n oggendmens nie. Of 'n middag- óf aandmens nie. En natuurlik is sy nie 'n mevrou-dominee se watsenaam nie. Sy kry skaars die klein koekies en die groot koeke-krisis opgelos. Dit is Frederick wat sedig, vroom en vroed 'n stewige paar vlerke onder sy spierwitte kerkhemp gevou hou. Al wat Suzy van die lewe wil hê, is 'n nuwe selfoon, dat haar dogter nie met 'n geskeide man moet uitgaan nie en 'n lyf langs hare wanneer sy in die oggende wakker word. Is dit nou regtig te veel gevra? Dit is by Jay-Jay wat sy gaan derms uitryg, want hy verstaan haar. Dit is ook hy wat haar in die versoeking lei. Want toe sy eers vir Dante del Marco leer ken, is tweedehands nie meer goed genoeg nie. Aarde tog! Net die noem van sy naam is al genoeg om klokke in haar kop aan die lui te kry. G'n wonder Suzy storm in waar versigtige engele maar eerder verby sou hou nie. Saam met Dante del Marco lok daar 'n ander, beter wêreld en die moontlikheid om Londen toe te gaan. Daar waar sy 'n stuk van haar hart verloor het waarna sy 'n leeftyd lank al soek. Maar dis 'n geheim wat sy met niemand kan deel nie ... Suzy moet leer dat die lewe soos 'n lemoen is. Dat jy die lastige pitte tussen jou tande moet uitspoeg voordat jy jou versadig kan drink aan die stroopsoete sappigheid daarvan.

*Page edges slightly yellowed*

More Information
AuthorKristel Loots
PublisherLAPA Publishers
PlacePretoria
Year2011
ISBN9780799348774
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsCover corners curling slightly
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.