Dwalers: Verhale oor Spoke en Ander Dwaalgeeste
Stories oor die bonatuurlike en die skrikwekkende hou ‘n vreemde bekoring in vir baie mense. In hierdie bundel is 34 verhale en artikels versamel oor gru- en onverklaarbare gebeure. Sommige van die bydraes, soos die van Thys Sadie, is op persoonlike ervaring en waarneming gebaseer. Die meeste vertellinge is egter suiwer fiksie - skeppinge van verbeeldingryke skrywers. Maar feit of verdigsel, geloofwaardig of ongeloofwaardig, hier is vertellinge wat die laataandleser onrustig sal stem. Wat is verdigsel en wat is feit? Is jy hier waar jy knus sit en lees veilig teen die dwalers van die nag? Wanneer die lig afgeskakel is, bring die duisternis dalk die antwoord.
- Spookstories- Willie Loots
- Padvalk - Paul C Venter
- Partyaande - Mauritz Preller
- Kainsteken - Annico van Vuuren
- Sandgathuise - Johan van Lill
- Onsigbare besoekers - Thys Sadie
- Herontmoeting - Johan Steenkamp
- Die begin - Rabie Visser
- Die naald se oog - Peet Venter
- Die ou storie van vossie en die prêm - Gerhard Burger
- Die moorddadige motorspook - Sue van Waart
- Uniondale se spookmeisie - Sue van Waart
- Beeldende kuns - Martin Jansen
- Shongwe se storie - Dolf van Coller
- Doodloopstraat - Mike Oberholzer
- Die dertiende - Johan Lemmer
- Die knip van ‘n oog - Francois Bloemhof
- Nag van die eerste liefde - M.E. Schoeman
- Die hand - Peet venter
- Die huis van die dowe - Estelle Marais
- Steeds saggies kleppend soos stilte - Tom Gous
- Die lorrie is weg! - Elsie Brown
- Amper volmaak - Chris Kamp
- Die grafskender - Lou Bekker
- Groenvlei - B.F. van Vreeden
- Die tuinroete se Bosspoke - Sue van Waart
- Fancourt se spook - Sue van Waart
- Die babakwela - Sue du Preez
- Derde oog - Kas van den Bergh
- Dwangbuis - Johan Steenkamp
- Skemerkind - Morees Meiring
- Die spook van Tokai - Leandré Hanekom
- Wittebrood - Martin Jansen
- Wolf - Rabie Visser
| Author | Lindeque de Beer (Samesteller) |
|---|---|
| Publisher | J.P. van der Walt |
| Place | Pretoria |
| Year | 1997 |
| ISBN | 9780799323344 |
| Binding | Paperback |
| Condition | Very Good |
| Comments | Page edges slightly yellowed. |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.


