Hartklop Omnibus 4

R60.00
In stock
Only 1 left
SKU
B-0644
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Dokter van Ver – Malene Breytenbach By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná ’n kort kennismaking moet hy terug Italië toe. Maar nie voordat Rafaella en haar ouers na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi is nie . . . Later gaan Rafaella en haar ouers Italië toe sodat haar ma op die Di Mareneschi’s se landgoed kan gaan rus ná borskankerbehandeling. Hier ontmoet Rafaella die sjarmante maar opdringerige operaster Luigi, Giulio se broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. Luigi en Giulio het ’n geskiedenis van wedywer om ’n vrou. Sal Rafaella en Luigi se verhouding vlam vat, soos die arrogante Luigi glo, of is Giulio die regte dokter vir Rafaella se hart? Yskoue, vuurwarm liefde – Madelein Malherbe Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max Meyer. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hulle verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. Dan leer ken sy die aantreklike blondekop Konrad Malan, wat saam met sy ouers op die skip is. Mettertyd kom Sandra agter dat sy deur vuur en water saam met die Malans sal gaan, maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle aangetrokkenheid tot mekaar ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing, of is daar iets blywends tussen hulle? En wat dan van haar bewondering vir Brandon? Dokter Draak – Rykie Roux Die twee mans in die jong Livia Naudé se lewe kan nie meer verskillend wees nie. Daar is haar blonde broer Ben, vrolik en stralend soos die son, en sy beste vriend, Anton Duvel, donker en broeiend – en vir Livia geheel en al onweerstaanbaar. Hulle is pas gekwalifiseerde mediese studente, en sy staan aan die vooraand van haar opleiding as dokter. Maar toe die twee boesemvriende in ’n ongeluk beland, word hulle almal se lewens in ’n totaal nuwe koers gegooi. Toe Livia en Anton vier jaar later in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal weer ontmoet, het die sorgvrye mediese student in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia stééds teen die roepstem van die liefde in haar hart.

*Front bottom corner scuffed.*
More Information
AuthorMalene Breytenbach; Madelein Malherbe; Rykie Roux
PublisherHartklop
PlaceLondon
Year2018
ISBN9780624084631
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsFront bottom corner scuffed.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.