Omnibus: Soos saad op die wind; Die kant van die hemel
Soos saad op die wind
Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van ’n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk. Hierdie idilliese prentjie spat egter aan skerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa, wat tydens sy geboorte in die tronk was, nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. ’n Regter beslis dat Joey moet teruggaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter, en probeer alles binne hul vermoë om hom te behou.
Soos saad op die wind is ’n emosionele verhaal oor ouerliefde wat vertel word soos net Karen Kingsbury kan. Die boek is ook verlede jaar as ’n rolprent, Like Dandelion Dust, uitgereik.
Dié kant van die hemel
Annie Warren wou nog altyd net die beste gehad het vir haar seun Josh. Mislukkings en verkeerde keuses aan Josh se kant het egter verwydering tussen ma en seun veroorsaak. Sedert Josh raakgery is deur ’n dronkbestuurder, is hy medies ongeskik en nou wag hy sy lewe om vir die geld wat die versekeringsmaatskappy aan hom moet uitbetaal. Om dinge te vererger beweer ’n vrou dat Josh die pa van haar sewejarige dogter is. In die soektog na die waarheid ontdek Annie ’n skat wat meer waardevol is as wat sy ooit sou kon droom.
| Author | Karen Kingsbury |
|---|---|
| Publisher | Struik Christelike Boeke |
| Place | London |
| Year | 2012 |
| ISBN | 9781415313497 |
| Binding | Paperback |
| Condition | Very Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.


