Stad en Stedelig

R82.00
Out of stock
SKU
35320
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Parys maak nie maklik met jou vriende nie; dis soos 'n karnaval wat weier om jou te betrek. Jy staan en kyk, staan en wens jy kan deelneem aan die stuk polsende plesier, maar niemand wil jou nader nooi nie. Jy moet eers die wagwoord ken, en dié stad se wagwoord word maar aan enkeles toevertrou.' Met hierdie woorde oor Parys verwoord Chris Barnard die uitdaging waarvoor die vyf-en-twintig skrywers in hierdie essay-bundel te staan gekom het: hulle moes 'n wagwoord soek; daardie vreemd-ontwykende stel eienskappe vind wat aan elke wêreld- stad sy besondere karakter gee. Die resultaat: 'n boeiende mosaïek van stede wat deur die oë van skerpsinnige waarnemers vir die leser nuwe lewe kry - opwindend, dramaties, verfrissend-nuut. Want die sketse en vertellings in hierdie bundel is nie reisbeskrywings in die gewone sin van die woord nie. Dit word 'n intiem-persoonlike terugblik waarin elke skrywer vir hom of haar rekenskap gee van dít wat 'n betrokke stad anders maak as elke ander stad ter wêreld. So word daar geskryf oor die vol, onrustige hartklop van die grootste en bekendste stede: Londen, Parys, Berlyn, New York, Leningrad. Daarnaas die stede van musiek en romanse: Wenen, Venesië, Sevilla. En in direkte teenstelling die Midde-Ooste met sy nou straatmarkte en speserye- geure, of die leser word geneem na die Verre Ooste waar die lewe soos 'n volryp granaat vir die besoeker oopbreek om van te geniet. In al vier windrigtings gaan hierdie seldsame reis – elke stad 'n groot en eie belewenis. In Stad en Stedelig het ons die polsende lewe, nie glanspapier-reisbrosjures nie. *DJ edge wear; Name inscription on first page*
More Information
AuthorChris Barnard et al.
PublisherTafelberg-Uitgewers
PlaceCape Town
Year1977
ISBN9780624010494
BindingHardcover
ConditionGood
Dustjacket ConditionFair
CommentsDJ edge wear; Name inscription on first page
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.