Werfjoernaal
Vir jare was die skrywer 'n stadsbewoner, gekondisioneer deur die gejaagde, gedissiplineerde lewe van die stad. Maar in 1960 trek hy en sy gesin plaas toe. Wat besin jy? het mense hom gevra. Jy sal verdor, afgestomp raak, afgesonder van die eintlike lewe. Maar daar op die plaas, tussen die diere, die voëls, die klippe en die bosse leer hy 'n nuwe lewe ken - 'n lewe vol spanning, drama en skoonheid vir wie oë het om dit raak te sien. Die gefladder van duisende insektetjies om die stoeplig op 'n somer- aand word 'n uitbundige karnaval. Elke voëltjie word 'n persoonlikheid in eie reg - die adellike bruin swaels, die onskuldige Piet-sê-so met sy onversadigbare nuuskierigheid, die skaamtelose familievoëls wat op jou kop ook sal nes maak as jy net lank genoeg wil stilstaan. Die bakoor-jakkalsie word 'n gawe kêreltjie wat 'n mens graag sal wil ontmoet. Die bloukriebos en die wolwedoring word jou vriende. Werfjoernaal is ook die verhaal van die harde lewe van droogte en ontbering, die verhaal van die mens se stryd teen die onverbiddelike wette van die Natuur.
| Author | F. A. Venter |
|---|---|
| Publisher | Tafelberg-Uitgewers |
| Place | Cape Town |
| Year | 1966 |
| Binding | Hardcover |
| Condition | Good |
| Dustjacket Condition | Poor |
| Comments | DJ torn on edges |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.


