Wilna Adriaanse Omnibus 1: 'n Ongewone Belegging; Alleenvlug; Die Reuk van Verlange
‘n Ongewone belegging:
Georgina Walters is rusteloos. Haar voete jeuk om weer die pad te vat - rugsak oor die skouer en verfkwas in die bladsak - maar sy is voos gereis, moeg vir vlug van haar hartseer herinneringe. Haar swaer se voorstel om kinderoppasser te speel vir ‘n baie welgestelde vriend van hom se drie jong spruite is dus ‘n goeie oplossing vir haar dilemma. Net jammer die kinders se pa dink klaarblyklik sy is nie opgewasse vir haar taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar?
Alleenvlug:
Francis Malan glo nie aan ewige liefde nie. Vriendskap, ja, maar om jouself lewenslank aan iemand anders te verbind is darem te veel gevra. Haar verbintenis met die eigmatiese joernalis, Michael Alheit is dus gewoon platonies van aard - ‘n gemaklike verhouding waarvan die grense duidelik afgebaken is. Selfs ‘n week saam met hom in Spanje laat haar nie van haar oortuigings vergeet nie, maar dit raak toenemend moeilik om nie te wonder waar hy is en wat hy doen nie.
Die reuk van verlange:
Dit is al drie jaar sedert dr Josslyn Neethling vroualleen omsien na ‘n sendinghospitaal op die afgeleë platteland van Kenia. Ná haar man, Pieter, se dood het sy besluit dis beter om terug te keer na die plek waar hulle aanvanklik so gelukkig was. Maar dan daag dr. Adam Berkowitz op. Adam, haar eerste en eintlik enigste groot liefde. Natuurlik is hy nog net so arrogant soos destyds. Sy kan nie glo hulle stry na ses jaar nog oor dieselfde onbenullighede nie. Maar ná sy kort besoek begin sy weer verlang en sy weet nie of sy ooit die verlange sal kan blus nie.
| Author | Wilna Adriaanse |
|---|---|
| Publisher | Jasmyn |
| Place | Cape Town |
| Year | 2016 |
| ISBN | 9780624048053 |
| Binding | Paperback |
| Condition | As New |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.


