Aandstories Vir Kleuters

R50.00
Out of stock
SKU
35240
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
AANDSTORIES VIR KLEUTERS is propvol van die wêreld se bekendste en gewildste sprokies en verhale, en is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ouer kinders wat al self kan lees, sal net soveel plesier aan die versameling hê. Benewens veertien kleuterrympies, bevat hierdie bundel die immergewilde Rooikappie, Klein Duimpie, Gouelokkies en die Drie Beertjies, Jan en die Boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies, Die Lelike Eendjie en Die Skone Slaapster. Die stories word in keurige, maklik verstaanbare taal aangebied, en mooi volkleurillustrasies helder elke blad op. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is AANDSTORIES VIR KLEUTERS reeds nege keer herdruk - in totaal nagenoeg 107 000 eksemplare.
More view

You have no items in your shopping cart