Die Gryskoppe by Die Deur
Vroeg een oggend het drie moee, vuil en honger gryskoppe - Seenwense, Wysheid en Liefde - aan die deur van ? familie se huis geklop. Die familie wil hulle toe graag nooi om in te kom, maar hulle kon net een besoeker kies. Wie van die drie gaan hulle kies? Hierdie fabel is oor die kontinent heen vertel en behoort aan al die mense van Afrika. Hoewel die omgewing tipies Afrika is - van die ritme tot die taal en die patrone op die klere - is die boodskap universeel. Hierdie boek is bedoel vir elke kind en familie. Omdat dit goed geskryf en pragtig geillustreer is, sal kinders dit oor en oor wil lees. Die storie het oorspronklik verskyn in die Sunday Times Storytime: 10 South African Stories for Children, in 2014.
Vroeg een oggend het drie moeë, vuil en honger gryskoppe - Seënwense, Wysheid en Liefde - aan die deur van ? familie se huis geklop. Die familie wil hulle toe graag nooi om in te kom, maar hulle kon net een besoeker kies. Wie van die drie gaan hulle kies? Hierdie fabel is oor die kontinent heen vertel en behoort aan al die mense van Afrika. Hoewel die omgewing tipies Afrika is - van die ritme tot die taal en die patrone op die klere - is die boodskap universeel. Hierdie boek is bedoel vir elke kind en familie. Omdat dit goed geskryf en pragtig geillustreer is, sal kinders dit oor en oor wil lees. Die storie het oorspronklik verskyn in die Sunday Times Storytime: 10 South African Stories for Children, in 2014.
Author | Maryanne Bester |
---|---|
Publisher | Jacana |
Place | Auckland Park |
Year | 2017-09 |
ISBN | 9781431425297 |
Binding | Paperback |
Condition | Very Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.