Disney se Aspoestertjie

R40.00
Out of stock
SKU
35972
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Lank gelede was daar 'n pragtige meisie. Sy het in 'n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het 'n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Toe verskyn daar 'n goeie fee...
More view

You have no items in your shopping cart