Kleuterverseboek

R115.00
Out of stock
SKU
35967
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Hierdie bundel is propvol rympies en gediggies deur verskillende skrywers en word ondersteun deur die mooiste pensketse. Dié versameling bevat dus vinger- en toonrympies, aanraakliedjies, troetelrympies, knieliedjies, slaaprympies, klankklontjies, tergrympies, snelsêers, tel- en uittelrympies, toorspreuke, gebedjies, liedjies en vertellings, gedigte vir voordra, dramatisering, spreekkore ens kortom, kleuterversies vol alliterasies, klanknabootsings, verse wat lekker lê op die tong, helder klink vir die oor en duidelik teken vir die oog… Hierdie volksrympies en verse eis uit alle bronne gehaal: uit eien herinnerings, tydskrifte, boekies vir kunswedstryde en talle bundels soos mens agter in die Bronnelys kan aflei… Agterin is ook ‘n alfabetiese lys van beginreëls van elke gedigte of versie wat ‘n soektog na so gedig makliker maak.
More view