Moeder Gans Se Rympies En Stories

R45.00
Out of stock
SKU
20529
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
In hierdie pragtige bundel het rympiekoning Philip de Vos die wêreld se mees geliefde rympies in Afrikaans verwerk. Ontmoet ook vir Moeder Gans en haar kroos en vind presies uit hoe hierdie bekende rympies ontstaan het. Dit is ’n skatkis van rympies en verhale wat oud en jonk sal geniet. "Hompie Kedompie sit op die muur; sit en droom daar uur na uur. Hompie Kedompie val op sy blad. Kyk net hoe die doppe spat!" Inscription in black pen on title page.
More view

You have no items in your shopping cart