Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid

R24.00
Out of stock
SKU
21422
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Sedert dit vir die eerste keer in 2003 gepubliseer is, het die Engelse weergawe van hierdie boek, Run Your Own Business and Make Lots of Money, 'n moet geword vir almal wat 'n klein besigheid in Suid-Afrika wil begin en bedryf. Namate die ekonomiese en regsomgewing verander het, het die boek talle hersienings en herdrukke beleef. Ons het nou uiteindelik sover gekom om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel weens die groot vraag na 'n goeie teks op hierdie gebied in Afrikaans. Die benadering wat die boek so gewild gemaak het in die Engelse weergawe is ook in die Afrikaans gevolg, naamlik eenvoudige taalgebruik, vele stories en voorbeelde van hoe om dinge te doen en nie te doen nie, en dan ook foto's, illustrasies, inligtingskassies en spotprente wat die leser deur die proses begelei. Om jou eie besigheid te begin, is geen grap nie, veral in moeilike ekonomiese tye. Moet dit nie eens oorweeg om soiets aan te pak as jy nie eers van 'n meester op die gebied geleer het wat werklik belangrik is nie.
More Information
AuthorEric Parker
PublisherBookstorm
PlaceLondon
Year2010-09-01
ISBN9781920434021
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.