Huisgenoot Wenresepte 2000
Wenresepte 2000 spog met 'n wonderlike verskeidenheid, 'n ware versame- laarskeur van oud én nuut: ou bekende Wenresepte, tradisionele treffers, nuwerwetse boerekos, 1999 se familiegunstelinge ...
Waar nodig, is resepte weer getoets en aangepas om in pas te bly met huidige tendense. Gewilde variasies van dieselfde resep (soos van broodpoeding of maalvleisgeregte) wat oor tyd verskyn het, is ook almal oorgetoets en herskryf as een resep met allerlei variasies. Dié Huisgenoot-bêreversameling bevat al die lesersgunstelinge - daardie resepte waarvoor die Toetskombuis steeds die meeste navrae kry - asook Carmen se persoon- like uitsoekresepte, van kleintyd op hul plaas tot treffers wat sy die afgelope meer as 10 jaar as kosredakteur by Huisgenoot leer ken het. Tussendeur verskyn daar kosartikels en advertensies uit die Huisgenote van toeka. Hierdie spesiale spoguitgawe word gepubliseer ter viering van die Afrikaanse eetkultuur soos dit deur die jare in Huisgenoot weerspieël is. Dit vertel hoe ons geëet het en steeds eet; hoe ons Afrikaanse kosgewoontes oor die jare dieselfde gebly het; hoe dit aan die verander is. 'n Ware eeuwending-kosboek met resepte van gister vandag en môre, byeengebring vir kosmakers van elke ouderdom.
*Page edges slightly yellowed*Author | Carmen Niehaus |
---|---|
Publisher | Human & Rousseau |
Place | Cape Town |
Year | 1999 |
ISBN | 9780798139939 |
Binding | Hardcover |
Condition | Good |
Comments | Page edges slightly yellowed |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.