Huisgenoot Wenresepte 8

R155.00
Out of stock
SKU
23468
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Nog ’n suksesverhaal uit die pen van Carmen Niehaus. In Huisgenoot Wenresepte 8 maak Carmen dit maklik om met flair te kook - van die eenvoudige geroosterde ciabatta voorgereg en die dekadente roomys-bombe met bessiesous as nagereg tot geurige kerries van Durban en die Bo-kaap. Met tradisionele gunstelinge sowel as geregte van regoor die wêreld. Meer as 400 watertand resepte vir alle geleenthede sal die boek beslis inspireer. 

More view

You have no items in your shopping cart