Liefde Agter Tralies (2019)

R80.00
In stock
Only 1 left
SKU
35432
Liefde Agter Tralies (2019)
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die vrou trou met hom, teen alle raad... Dít is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers - selfs moordenaars - vind liefde. Carla van der Spuy voer openhartige gesprekke met verskeie sulke mense, en gaan klop ook aan by kenners om uit te vind wat sulke verhoudings dryf.
More view