Omvattende vroue-gesondheidsgids

R65.00
Out of stock
SKU
11604
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Hierdie boek bemagtig jou met omvattende mediese kennis in verstaanbare taal. Die Omvattende Vrouegesondheidsgids dek elke aspek en fase van ’n vrou se lewe: •Die veranderinge wat jou liggaam deur die jare ondergaan en die beste gesondheidsopsies vir elke lewensfase, van puberteit dwarsdeur jou vrugbare jare tot die menopouse en daarna. •Hormonale gesondheid, met inbegrip van voorbehoedkeuses, swangerskap, menopouse en HVT. •Die belangrikste gesondheidsgevare vir vroue, onder meer kanker, depressie en diabetes. •Algemene mediese toestande by vroue soos allergieë, nierprobleme, rugpyn, oorgewig, spatare, en skildklierprobleme. •Teenveroudering – is liggaamlike agteruitgang onvermydelik? •Verduidelikings van alle ondersoeke en prosedures. •Vrae aan jou dokter vir ingeligte besluitneming. •Plastiese chirurgie. Bowenal is dit ’n boek oor hoe om siekte te voorkom en ingeligte lewenstylkeuses te maak wat jou blakend gesond en vol lewenskrag sal hou.
More view

You have no items in your shopping cart