Potjiekos

R40.00
Out of stock
SKU
35332
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Dine van Zyl se potjiekos-resepte is eenvoudig, haar metode maklik en die bestanddele dikwels verspot goedkoop. Want potjiekos is nie 'n kos vol fieterjasies nie. Potjiekos is 'n ritueel, 'n leefwyse, 'n bymekaarkom van vriende. Dit is nie in alleen-ding, jy op jou eie in die kombuis nie. Dis 'n saamwees-ding, 'n deel-ding, 'n mooi-ding. Potjiekos is eie aan ons mense wat lief is vir 'n buite-vuurtjie en 'n botteltjie wyn. Behalwe vir die resepte, vertel hierdie boek van die herkoms van potjiekos, die geskiedenis hier in Suid-Afrika, en die tradisie soos ons dit vandag voortsit.

*Pages slightly yellowed*

More view