Wie is Reg? Tien Jaar se Regspunte

R30.00
Out of stock
SKU
9204
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Kan geoloe en seismoloe gedagvaar word, omdat hulle inwoners van 'n dorpie nie teen 'n aardbewing gewaarsku het nie? Het 'n huiseienaar 'n reg op sy uitsig wat hom teen sy buurman se bouplanne beskerm? Dit is van die vrae wat Andreas van Wyk beantwoord in sy rubrieke wat weekliks landwyd in Sake24 verskyn. Hy bespreek opspraakwekkende plaaslike en internasionale regstwiste soos die hofsaak tussen twee Duitse dieretuine oor die ysbeer Knut. Uit baie rubrieke is daar vir Jan Alleman waardevolle lesse te leer. Aan die hand van 'n paartjie van Plettenbergbaai se saak in die Bloemfonteinse appelhof verduidelik Van Wyk byvoorbeeld dat saambly-paartjies wel sekere regte het. In nog 'n rubriek kom werknemers se regte ten opsigte van hul kleredrag en haarstyle weer ter sprake. Van Wyk gebruik gereeld nuusgebeure om sekere regspunte te bespreek. Hy kyk ook na spesifieke wetgewing soos die Maatskappywet en die probleme daarrondom. Sy uitgebreide kennis van die geskiedenis en die internasionale reg sorg vir prikkelende leesstof.
More Information
AuthorVan Wyk, Andreas
PublisherTafelberg
PlaceCape Town
Year2012
ISBN9780624054238
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.