'n Tapisserie met Klein Diere

Out of stock
SKU
9880
R30.00
Quick Overview

Van heinde en ver trek die familie op ‘n kusdorp byeen. Dit is ‘n ongewone samekoms, want ‘n geskiedenis van wrewel en verdriet het lankal die familieverbintenisse verwater tot weinig maar as sporadiese kontakte. Wat sou Gerhardt, ‘n geskeide alleenloper, beweeg om die byeenkoms te reël? Hoe kon Dorothea, wat met haar ysere wil en eieregtigheid ideaal toegerus is vir die rol van matriarg, so lank afsydig staan teenoor haar familie se lotgevalle? 

Login to earn BookBucks for sharing!

Van heinde en ver trek die familie op ‘n kusdorp byeen. Dit is ‘n ongewone samekoms, want ‘n geskiedenis van wrewel en verdriet het lankal die familieverbintenisse verwater tot weinig maar as sporadiese kontakte. Wat sou Gerhardt, ‘n geskeide alleenloper, beweeg om die byeenkoms te reël? Hoe kon Dorothea, wat met haar ysere wil en eieregtigheid ideaal toegerus is vir die rol van matriarg, so lank afsydig staan teenoor haar familie se lotgevalle? Is dit haar kuns wat har bolwerk is - die ragfyne tapisserieë waardeur sy die kompleksiteite en nuanses van haar waarnemings probeer weggee? Of is haar kuns juis ‘n beeld van haar familie-erfenis - ‘n siedende takelwerk van rafels en los drade wat die sublieme oppervlak onderlê. Dalk is dit Gerhardt se beweegrede: dat hy pynlik bewus is daarvan dat daar onder alle skitterende vlakke iets groots en onbeskryflik donker sluimer, iets wat uiteindelik na bo moet bars.

More Information
AuthorMurray-Theron, Erika
PublisherTafelberg
PlaceCape Town
Year2008
ISBN9780624046189
BindingPaperback
ConditionFair
CommentsSlight forward lean.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.