Seisoen van Vervulling

R56.00
Out of stock
SKU
21925
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Seisoen van Vervulling is die derde boek in Alta Cloete se Seisoen-reeks. Die verhaal speel gedeeltelik in die Noorweegse winter en gedeeltelik in die hitte van 'n Bolandse somer af. Die hoofkarakters, Ben en Emily, is beide sterk persoonlikhede, gevestig in hul onderskeie beroepe en wroeg nie oor dinge waaraan hulle niks kan doen nie.

Wanneer hulle mekaar egter in Noorweë vir Wim en Amanda, die hoofkarakters in die voorafgaande Seisoen van vergifnis, se troue ontmoet, is die vonk van 'n dekade gelede weer daar. Albei is onwillig om in 'n verhouding betrokke te raak, maar laat hulself tog betrek in 'n vakansieromanse. Daarby is hulle nie heeltemal eerlik met mekaar nie.

Die gevolg is dat Emily teen wil en dank vir Ben bystaan toe sy agterkom hy moet behandeling ondergaan vir testikelkanker, wat hy as 'n geweldige verleentheid ervaar (want mans práát gewoon nie oor sulke goed nie), en dat 'n baie onwillige Ben later in Suid-Afrika by sy naderende vaderskap probeer aanpas.

Die verhaal volg egter nie die ooglopende en maklike pad waar Ben bloot lief raak vir Emily en besluit hy wil eintlik die baba hê nie. Nee, die karakters moet saam die verlies van die baba wat hulle met vrees en later met vreugde ingewag het, hanteer en juis hierin lê die persoonlike groei wat hulle tot nuwe deernis en volwassenheid bring.

More Information
AuthorAlta Cloete
PublisherLapa Uitgewers
PlacePretoria
Year2013
ISBN9780799361544
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.