Spieserye

R60.00
In stock
Only 1 left
SKU
12010-1
Spieserye
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Jan Spies het as storieverteller reeds legendaries geword. Daar is min in Afrikaans wat 'n storie kan laat vonk soos hy: elke situasie skerp en vermaaklik, en meestal knaend snaaks. In Spieserye is al sy bundels versamel. Pages yellowed. 1989 second edition.
More view