Waterbobbejaan: ’n Legende uit die bosveld van Marico

R68.00
In stock
Only 1 left
SKU
9356-1
Waterbobbejaan: ’n Legende uit die bosveld van Marico
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Sakamatlakobata voel soos ’n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met ’n klip toegestop. Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos dié van ’n mens. Waterbobbejaan boer op hierdie plaas. Die boer is bekommerd. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het? Ex-library hardcover; somewhat dirty inside; some water damage on title page; spine cracked but all pages intact and not threatening to tear loose.
More view