Afskeid en Vertrek

R69.00
Out of stock
SKU
35372
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Net soos Karel Schoeman se vroeëre, bekroonde roman Na die geliefde land, speel hierdie nuwe werk af in 'n Suid-Afrika wat op onbepaalde wyse tussen hede en toekoms geleë is. Hier is die liefde, kunstenaarskap en die skeppende vermoë in 'n tyd van aftakeling en geweld die hooftemas, in 'n boek waarin 'n spesifieke tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika op subtiele maar aangrypende wyse vasgelê is.

*Name inscription on first page; Page edges yellowed*
More view

You have no items in your shopping cart