Catharina

R48.00
Out of stock
SKU
36142
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
In die laat winter van 1836 word Lang Hans van Rensburg se hele trek deur Sochangana uitgemoor. Maar die gerugte wil hê dat twee kinders aan die moordnag ontkom het. Byna vyftig jaar later trek Catharina saam met haar vader uit op die winterjag in die Laeveld. Dis onbekende spore wat sy hier teëkom. Dis ook in hierdie winter dat Afrika-dolos en Boeresiener saampraat en haar ver uit die pad uit stoot: oor Barberton se delwerye, deur die runderpes en die groot droogte, oor die transportryerspad tussen Delagoabaai en die ou Transvaal, en kort voor die Tweede Vryheidsoorlog uitbreek en die Steinaeker's Horse toeslaan, terug na die Olifants se westelike oewer. Maar telkens koers die pad terug na die nag van die moord op die Van Rensburgtrek. En daar is liefde en donker bloed op die spel. 'n Diep menslike epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die vorige eeu, en die Anglo-boereoorlog.
More view