Die Mannheim-sage: Fortuinsoekers

R50.00
Out of stock
SKU
21843
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Dis die goudstormloop van die 1880's. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hier, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, 'n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van Die Mannheim-sage. Crack in spine but all pages firmly intact; name and date in blue pen on first free page.
More view

You have no items in your shopping cart