Die Rebellie van Sloet Steenkamp

R75.00
Out of stock
SKU
11535-1
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eerste een wat Paul C Venter spesiaal as boek geskryf het. Wat as die dramatiese avonture van Sloet Steenkamp en ander bannelinge op die eiland St Helena begin het, het na 'n spannende trek Duitswes toe en 'n bloedige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, by die stilte van 'n waterput ten einde geloop. Maar nou kom daar weer 'n oorlog. Vir Sloet en sy mense is dit die begin van 'n nuwe, epiese stryd om oorlewing teen die agtergrond van 'n genadelose woestyn...

More view

You have no items in your shopping cart