Nahoon Legendes

R262.00
Out of stock
SKU
35461
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

In “Nahoon-legendes” (vertaling van “Legends of the Nahoon River”), kampeer die Voortrekkers van Rydersdorp gedurende die vakansie langs die Nahoonrivier. Saans vertel hulle stories om die kampvuur en die kaptein span veral besoekers daarvoor in. Soms is dit ’n ou swart man wat aangelok word deur die geurige kos of anders ’n ou inwoner van die buurt wat die stories van toeka se dae nog onthou. Al nege verhale in die bundel staan in verband met die onmiddellike omgewing van die kampplek. Daar is verhale oor onder andere ou Xhosa-kapteins, spookhuise, seeslange en verborge skatte. Met die optekening van hierdie legendes verrig hy ’n waardevolle kultuur-historiese taak.

*Pages severely yellowed; Covered in clear plastic: Tear in back inside cover*

More view

You have no items in your shopping cart